Barboura Morris

Barboura Morris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barboura O'Neill
Geboorte (1932-10-22)22 Oktober 1932
Sterfte 23 Oktober 1975 (op 43)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barboura Morris (22 Oktober 1932 – 23 Oktober 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wasp Woman (1959), A Bucket of Blood (1959), Atlas (1961), en Helen Keller and Her Teacher (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy